Marc Chagall

Marc Chagall

Chagall, c.1920 (deur Pierre Choumoff)
Geboortenaam Moishe Zakharovich Shagalov
(Мовша Захарович Шагал)
Gebore (1887-07-06)6 Julie 1887
Liozna, Russiese Ryk
Sterf 28 Maart 1985 (op 97)
Saint-Paul-de-Vence, Frankryk
Gade Bella Rosenfeld (1915–haar dood in 1944)
Valentina (Vava) Brodsky (1952–1985)
Nasionaliteit Rusland, later Frankryk
Veld Skilder, gekleurde glas
Beweging Fauvisme, kubisme, ekspressionisme

Marc Chagall (1887–1985) was ’n Russiese skilder wat in Frankryk gewoon en gewerk het. Hy het in helder kleure geskilder en is bekend vir sy skilderye in fauvistiese, ekspressionistiese en kubistiese styl.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search